Oudag drome

Hou op terugkyk Liefste kinders Asseblief moet dit nie meer doen Begin kyk na dit wat voorlê Ja liefste kinders Sê Pappa-God Dit gebeur te gereeld Dat julle vassit in…

Continue Reading Oudag drome

Tronke van selfhaat

Diep in jou hart lê die wete ... ek is niks werd, so min dink ek van myself, die verlede & sy verkeerd hou jou aan pynig. Het jy geweet Jesus wil Satan se boeie breek?

Continue Reading Tronke van selfhaat

Hopie se hoop

Die stukkende stukkies van jou verlede het toe wrintie waar soveel hoop wat in hulle begrawe lê... Lees hier!

Continue Reading Hopie se hoop

Vriendelike krag

Vergewe gou Is wat Daddy vra Daar's te veel kere Wat julle kwaad bly Kinders asseblief Kan Pappa vra Moet dit nie meer doen Dis glad nie goed vir jou…

Continue Reading Vriendelike krag

Mooiste Mosaïek

Soos gebreekte glas by 'n mens se voete op die vloer bly lê, so lyk baie mense se toekomsdrome vir hulle ... geen hoop, moedeloos, op die randjie van opgee ... boetie, sussie is dit jy? Lees hier ... x

Continue Reading Mooiste Mosaïek

Pad na die Kruis

Ken jy God as Pappa? Rerig? As die beste pappa, ooit? Nog nie? Dan nooi ek jou met soveel warm liefde om die stukkie te lees!

Continue Reading Pad na die Kruis