‘n Barmhartige Samaritaan Storie

Dankie DaddyVir lewe en ligVir dankbaarheid in my hartDis so groot geskenk Dit help my so baie PappaOm die lewe en wat dit meebringElke dagMet 'n vonkel in die oog…

Continue Reading ‘n Barmhartige Samaritaan Storie

Tyd van perfeksie

Kind van Abba-God Moet nooit opgee Dit is goue raad Nie altyd maklik om reg te kry Ja kind van God Sê Abba se kind Ek weet hoe dit is…

Continue Reading Tyd van perfeksie

Die wonder van als-deel

Die vreugde van Als-met-U-deel Dit bly vir my so mooi Ek's baie dankbaar daarvoor Dankie Abba-Vader Dat ek nooit skaam-hoef-te-kry Dankie dat dit ware vryheid is Om U in al…

Continue Reading Die wonder van als-deel

Skaamte se dood

Die groot voorreg Wat ek het Om als met Pappa te deel Die goed maar ook die sleg Liefste wêreld Besef julle die wonder Die wonder om na Pappa te…

Continue Reading Skaamte se dood

Selfhaat help niks

Vergewe jouself gou Dit is wat Ek vra Aan al My kinders wat op aarde woon En so sukkel daarmee Julle bly kwaad Sê Abba Oor en oor Weer en…

Continue Reading Selfhaat help niks

Jy’s meer as jou foute

Vergifnis teenoor self
Jong dis ‘n moeilike ding
Dis iets wat ek nie aldag
Self regkry

Oe want ons is vinnig
En dis so maklik
Om vir ander te preek
Maar wat daarvan as jy self daarmee sukkel

Oe ja want ook ek val gereeld
Ook ek het tye waar ek vir myself sê
Rerig?
Hoe kon jy?

Kinders van Abba-God
Ek ken daai gevoel
Ek was al ‘n paar keer daar
Ek dog ek moet dit dalk net vir julle sê

Want kyk sê Daddy-God se kind
Dis so maklik
Dis so maklik om vir ander te sê
As dit darem lyk asof jy self alles regkry

Ek wens ons wou besef
Sê Daddy-God se kind
Dat liefde teenoor self
Eintlik ‘n wonderlike ding is

Ja-nee liefste kind van Abba-God
Boetie, sussie
Weet dit gerus
Daddy wil hê jy moet jouself kan vergeef

Ja daar kom tye in ‘n kind van die Here se lewe
Dat jy gaan moet erken
Ek het ‘n fout gemaak
Ek is nie al een wat perfek is

Oe kinders
Sê Daddy-God
Dis eintlik ‘n pragtige plek
‘n Plek waar jy kan erken ek mag maar foute maak

Oe kinders
Sê Daddy-God
Daar’s te veel van julle My kinders
Wat dink julle moet foutloos deur die lewe gaan

Besef julle die enorme druk
Sê Daddy-God
Wat julle
Op julle eie twee skouers plaas?

(more…)

Continue Reading Jy’s meer as jou foute

Tronke van selfhaat

Diep in jou hart lê die wete ... ek is niks werd, so min dink ek van myself, die verlede & sy verkeerd hou jou aan pynig. Het jy geweet Jesus wil Satan se boeie breek?

Continue Reading Tronke van selfhaat

Hopie se hoop

Die stukkende stukkies van jou verlede het toe wrintie waar soveel hoop wat in hulle begrawe lê... Lees hier!

Continue Reading Hopie se hoop

Diep eina

Hoekom moet ons vergeef? Beteken dit God gee nie om oor ons pyn? Meer duidelikheid hieroor wanneer jy die link volg!

Continue Reading Diep eina