‘n Barmhartige Samaritaan Storie

Dankie DaddyVir lewe en ligVir dankbaarheid in my hartDis so groot geskenk Dit help my so baie PappaOm die lewe en wat dit meebringElke dagMet 'n vonkel in die oog…

Continue Reading ‘n Barmhartige Samaritaan Storie

Draadjie-van-Hoop

Ken jy God se hartklop Het jy Sy stem Al vir jouself gehoor? Ons Pappa-God Wil so graag kinders hê Wat nie net aan tradisie Se rokspante vashou Ons Pappa…

Continue Reading Draadjie-van-Hoop

Golgota se oë

U is liefde sag Pappa so baie dankie daarvoor Dat U nie ooit veroordeel nie Dat U bly nader nooi U gee nooit op nie Dit gee my soveel krag…

Continue Reading Golgota se oë

Donkies & Wortels

Saggies So saggies Nooi U my nader Kom kind daar is soveel meer Soveel meer stories Wat wag om geskryf te word Soveel meer stories Om te vertel Kinders daar…

Continue Reading Donkies & Wortels

Gebroke drome

Hoor jy hoe Pappa Aan jou hart se deur klop Oor en oor vra Hy Kind asseblief sal jy My na binne nooi Oe Ek verlang Sê Daddy-God Ek verlang…

Continue Reading Gebroke drome

Swaar word soet

Dis so swaar Om aardse laste te dra Dis dikwels so moeilik Net om kop bo water te hou Tog hoor ek so so gereeld Die woorde van ons Abba-Vader…

Continue Reading Swaar word soet

Spierbou sake

Geloof sê Daddy Is al wat nodig is Om die onmoontlike In jou lewe te laat gebeur Solank as wat julle glo Sê Daddy Solank kinders van God Kan Ek…

Continue Reading Spierbou sake

Tyd van perfeksie

Kind van Abba-God Moet nooit opgee Dit is goue raad Nie altyd maklik om reg te kry Ja kind van God Sê Abba se kind Ek weet hoe dit is…

Continue Reading Tyd van perfeksie

Oorwinnaarskroon

My hartsgeheimpies Is veilig by U Pappa ek wil dankie sê Dat ek U daarmee kan vertrou Pappa Daar's te veel mense wat wonder Wonder of U goed is Of…

Continue Reading Oorwinnaarskroon