Hoe behou ons hoop?

Liewe vriende, Ons leef tans in 'n tyd waar hoop besig is om teen rasse skede te verdwyn uit die harte van soveel mense - jip net soos die sandstraaltjie…

Continue Reading Hoe behou ons hoop?

Fondasies (‘n Woord in seisoen)

Liewe vriende en vriendinne, Laas week sit ek so bietjie by Jesus. Net om te besin. En om uit te vis waar Abba se hart is in hierdie opgesluit-in-ons-huise-deur-die-Corona-virus-seisoen. Wat…

Continue Reading Fondasies (‘n Woord in seisoen)

Sterk-staan!

So hier in Suid-Afrika staan ons op die drumpel van 'n nasionale afsluiting ... iets wat ons in my lewensjare op aarde nog nie ondervind het nie. Mense wêreldwyd lê…

Continue Reading Sterk-staan!

Om God te ken

Hierdie laat my sommer dink aan wat ons in Johannes 17:3 raaklees. Die Amplified Bible skets die versie met so mooi prentjie; And this is eternal life: (it means) to…

Continue Reading Om God te ken

Reis van groei & geniet

Liewe boetie en sussie, Dit wat Pappa-God begin het in elkeen van Sy kinders se lewens sal Hy klaarmaak. Partykeer raak ons so moedeloos met onsself. Ons wil al die…

Continue Reading Reis van groei & geniet

Verlore skapie

Liewe verlore skapie, As daar iets is wat my hart so seën is dit God se sonder-stop-soeke na ons elkeen. Kind van God of Sondaar. God se liefde gee nie…

Continue Reading Verlore skapie

Gedagte vir die dag

Liewe lesers, 'n Nuttige stukkie toerusting om elke dag mee aan te pak! 👷‍♀️🛠👷‍♂️ Verhouding-bou met God gaan gepaard met Karakter-bou. Jy weet daai proses van ons-wat-meer-soos-Jesus-word. Dis 'n groot…

Continue Reading Gedagte vir die dag