Rescue 1

Liewe vriende, Desember 2018 lees ek 'n boek en hy tref my waar dit saak maak, diep binne. Dit vertel die lewensverhaal van Lon, 'n jong meisie aan die buitewyke…

Continue Reading Rescue 1

Hoe lyk jou Stiltetyd-plantjie?

Liewe vriende, Voordat jy verder wonder laat ek verduidelik. Ek's onlangs besig om 'n oog te hou by familie se huis terwyl hulle op 'n wegbreek is en daar is…

Continue Reading Hoe lyk jou Stiltetyd-plantjie?

Blye versekering

Aan die begin van my verhouding-bou met God het ek regtig gewonder of Hy my sien, of Hy omgee dat ek elke dag tyd uitkerf om saam met Hom te…

Continue Reading Blye versekering

Ons krag & verfris stasie

Boetie en sussie, Gaan vul jy elke dag op wat die wêreld daagliks tap? Hoor wat sê die Woord van ons Pappa-God ... Maar die wat op die Here wag,…

Continue Reading Ons krag & verfris stasie

God eerste

In 'n wêreld waar soveel dinge konstant vir ons aandag kompeteer kan dit nogals uitdagend wees om God heel eerste te hou. Ons fokus word so dikwels weggewink, of is…

Continue Reading God eerste

Hebreërs 11 vers 6

Hallo daar, Ek wil graag ietsie met julle deel. Mag dit jou hart 'n ware hoop-inspuiting gee! Gister hoor ek die en ek ervaar hoe 'n nuwe vlak van verstaan…

Continue Reading Hebreërs 11 vers 6

Hoop vir jou dag! 🍁

Partykeer as die lewensstorms woed en ons kry net nie gewen in hierdie aardse stryd wat mens DIE LEWE noem nie is dit menslik, so menslik om te begin twyfel…

Continue Reading Hoop vir jou dag! 🍁

Royal Family Kids Kamp 2019

Hallo vriende, Hier volg opwindende nuus van die blog se praktiese omgee been Liefde in Aksie! So dis amper tyd vir die Royal Family Kids kamp wat die Kempton Park…

Continue Reading Royal Family Kids Kamp 2019

Om God te ken

Hierdie laat my sommer dink aan wat ons in Johannes 17:3 raaklees. Die Amplified Bible skets die versie met so mooi prentjie; And this is eternal life: (it means) to…

Continue Reading Om God te ken

Om God se mense toe te rus

Hallo daar liewe vriende, Dit is so lekker om weer bietjie met julle te gesels. Ek hoop dit gaan waarlik goed met julle elkeen. Dankie dat julle hier is en…

Continue Reading Om God se mense toe te rus