Sterk-staan!

So hier in Suid-Afrika staan ons op die drumpel van 'n nasionale afsluiting ... iets wat ons in my lewensjare op aarde nog nie ondervind het nie. Mense wêreldwyd lê…

Continue Reading Sterk-staan!

Swaar word soet

Dis so swaar Om aardse laste te dra Dis dikwels so moeilik Net om kop bo water te hou Tog hoor ek so so gereeld Die woorde van ons Abba-Vader…

Continue Reading Swaar word soet

Tyd van perfeksie

Kind van Abba-God Moet nooit opgee Dit is goue raad Nie altyd maklik om reg te kry Ja kind van God Sê Abba se kind Ek weet hoe dit is…

Continue Reading Tyd van perfeksie

Oorwinnaarskroon

My hartsgeheimpies Is veilig by U Pappa ek wil dankie sê Dat ek U daarmee kan vertrou Pappa Daar's te veel mense wat wonder Wonder of U goed is Of…

Continue Reading Oorwinnaarskroon