Hoe behou ons hoop?

Liewe vriende, Ons leef tans in 'n tyd waar hoop besig is om teen rasse skede te verdwyn uit die harte van soveel mense - jip net soos die sandstraaltjie…

Continue Reading Hoe behou ons hoop?

Hebreërs 11 vers 6

Hallo daar, Ek wil graag ietsie met julle deel. Mag dit jou hart 'n ware hoop-inspuiting gee! Gister hoor ek die en ek ervaar hoe 'n nuwe vlak van verstaan…

Continue Reading Hebreërs 11 vers 6

Hoop vir jou dag! 🍁

Partykeer as die lewensstorms woed en ons kry net nie gewen in hierdie aardse stryd wat mens DIE LEWE noem nie is dit menslik, so menslik om te begin twyfel…

Continue Reading Hoop vir jou dag! 🍁

Om God te ken

Hierdie laat my sommer dink aan wat ons in Johannes 17:3 raaklees. Die Amplified Bible skets die versie met so mooi prentjie; And this is eternal life: (it means) to…

Continue Reading Om God te ken

Om God se mense toe te rus

Hallo daar liewe vriende, Dit is so lekker om weer bietjie met julle te gesels. Ek hoop dit gaan waarlik goed met julle elkeen. Dankie dat julle hier is en…

Continue Reading Om God se mense toe te rus

Reis van groei & geniet

Liewe boetie en sussie, Dit wat Pappa-God begin het in elkeen van Sy kinders se lewens sal Hy klaarmaak. Partykeer raak ons so moedeloos met onsself. Ons wil al die…

Continue Reading Reis van groei & geniet

Verlore skapie

Liewe verlore skapie, As daar iets is wat my hart so seën is dit God se sonder-stop-soeke na ons elkeen. Kind van God of Sondaar. God se liefde gee nie…

Continue Reading Verlore skapie

Gedagte vir die dag

Liewe lesers, 'n Nuttige stukkie toerusting om elke dag mee aan te pak! 👷‍♀️🛠👷‍♂️ Verhouding-bou met God gaan gepaard met Karakter-bou. Jy weet daai proses van ons-wat-meer-soos-Jesus-word. Dis 'n groot…

Continue Reading Gedagte vir die dag

Draadjie-van-Hoop

Ken jy God se hartklop Het jy Sy stem Al vir jouself gehoor? Ons Pappa-God Wil so graag kinders hê Wat nie net aan tradisie Se rokspante vashou Ons Pappa…

Continue Reading Draadjie-van-Hoop