Soeklig van die Hart
U weetU lees die taal van my hartDankie dat U verstaanMeer as wat ek of enige mens ooit kan Dankie dat ons U kan vertrouAbba Met die seer, die vreseDie vrae, die wonder Baie male in ons hartMense vertrou ons nieDit maak te seerOns glo dit Soms, partymale is dit so Maar ons moet nooit …