Een groot avontuur!
Die mooiste lesse Kon ek al leer Dat Jesus getrou is Selfs al is Sy tyd nie myne
Die mooiste lesse Kon ek al leer Dat Jesus getrou is Selfs al is Sy tyd nie myne
Juig al wat leef Juig voor die Heer Hy is God Die een wat alle lof verdien
Grote God U liefde is so standvastig En getrou Pappa ek wil net dankie sê
Soveel toetse Wat ons pad kom kruis Die dag as ons vir Pappa sê Ja ons wil die pad saam met Hom loop
Kinders wat na My kom Met harte so oop Hoe geweldig seën dit My hart Sê ons Abba-Koning
Kinders van vandag Kinders van môre Sal julle asseblief nader kom Sal julle kom uitvind wat leef in My hart
Genade groot Het my kom haal En ek is tot vandag So dankbaar daarvoor
My hart is stil Gerus Wag op U Ek wil so graag meer van U hoor
Daar is ‘n lied Hierbinne in my hart Wat vir altyd Die lof en eer van my Koning wil besing
Dankie Abba Vader Dat ek altyd my hart met U kan deel Dat ek nooit hoef terug te hou Of bang te wees
Dit is my diepste hartsverlange Dat U meer en meer In my sal woon Vader ek wil U beter ken!
U is die grootste vreugde In my hart In my lewe En ek sê dankie daarvoor