Staptog van die lewe

Hoop onvervangbaar grootHoop wat nie opgee nieGenade wat bly soekDit is ons God se Naam Wonderlik-grootSo wonderlik-groot is HyNiemand kan ooit met Hom vergelyk wordEk is so bly dat ek…

Continue Reading Staptog van die lewe

Draadjie-van-Hoop

Ken jy God se hartklop Het jy Sy stem Al vir jouself gehoor? Ons Pappa-God Wil so graag kinders hê Wat nie net aan tradisie Se rokspante vashou Ons Pappa…

Continue Reading Draadjie-van-Hoop

Mooi leë woordjies

Daddy-God se hart is sag So so sag Ek wonder of jy dit weet Het jy dit al gevind? Boetie, sussie My hart smelt Smelt As ek in God se…

Continue Reading Mooi leë woordjies

Kaf of koring

Mooi is U So baie mooi Pappa U is so mooi My hart is so, so baie dankbaar daarvoor Pappa Dankie Liefste Pappa Dankie, dankie, dankie Oe U is so…

Continue Reading Kaf of koring

Opwindende reis

Vrede-sag Vou my toe in sy liefdevolle arms Ek's so dankbaar Pappa Ek's so dankbaar ek kan altyd na U toe hardloop Daddy U is die vrede Wat altyd rustigheid…

Continue Reading Opwindende reis

Prag van gebed

Diep, diep, diep mooi is God se hart Wow! Het jy dit al ontdek Boetie, sussie in God Ek weet nie of ek ooit Genoeg daarvan sal kan kry Dis…

Continue Reading Prag van gebed

Donkies & Wortels

Saggies So saggies Nooi U my nader Kom kind daar is soveel meer Soveel meer stories Wat wag om geskryf te word Soveel meer stories Om te vertel Kinders daar…

Continue Reading Donkies & Wortels

Lewende konneksie

Die begin en einde van alles Jesus is Sy Naam Ken jy Hom liewe vriend Oe Hy is so mooi Wonderskoon is nie die woord Oe nee Vêr by dit…

Continue Reading Lewende konneksie

Die wonder van als-deel

Die vreugde van Als-met-U-deel Dit bly vir my so mooi Ek's baie dankbaar daarvoor Dankie Abba-Vader Dat ek nooit skaam-hoef-te-kry Dankie dat dit ware vryheid is Om U in al…

Continue Reading Die wonder van als-deel