Blinde oë

Restorasie Proses

Opgesluite potensiaalSoveel van God se kindersHulle sit met opgesluite potensiaalSoveel waarde en krag wat in hulle lê Opgesluit lê hulle en wonderWanneer, wanneer gaan die mens wat ons dra se oë oopgaan?Wanneer gaan hulle besefOns sit in donker en wonder Here gebruik eerder ‘n ander eenNee My liefste kind Dogter, seunDis jy, jy is die …

Restorasie Proses Read More »

Oorloë & Veldslae

Seer in Jesus se handeIs soos klei in die hande van ‘n PottebakkerWees versekerHy werk versigtig Vertrou HomVertrou wat Hy wil doenDaar is geen PottebakkerSo bekwaam soos Hy! Sag en sekerVou Hy die klei“Ek is besig met ‘n meesterstukOe die storie wat hy gaan vertel!” Ek wonder of menseDit besef, dit weetEk het vir lank …

Oorloë & Veldslae Read More »

Staptog van die lewe

Hoop onvervangbaar grootHoop wat nie opgee nieGenade wat bly soekDit is ons God se Naam Wonderlik-grootSo wonderlik-groot is HyNiemand kan ooit met Hom vergelyk wordEk is so bly dat ek aan Hom behoort Nooit het Hy opgegee op myVandag nog soek Hy na meerMeer van my oorgeeMeer van Sy geliefde aan Sy sy Hy’s wonderlik-goedHierdie …

Staptog van die lewe Read More »

Opwindende reis

Vrede-sag Vou my toe in sy liefdevolle arms Ek’s so dankbaar Pappa Ek’s so dankbaar ek kan altyd na U toe hardloop Daddy U is die vrede Wat altyd rustigheid In my swaar En dikwels chaotiese gemoed bring U is die een Pappa Wat vrede ontwerp het En ek is so dankbaar So dankbaar dat …

Opwindende reis Read More »