Ekwipt met Letitia

Reghelp-Pappa

‘n Ruk terug hoor ek hoe my boetie vir sy seuntjie sê: “Dis omdat jy speel waar jy nie moet speel nie.” Oomblikke vantevore het kleinding kliphard begin skree, daai tipiese o-tog-wat-het-nou-gebeur-oomblik! Wat die oorsaak was van sy pynkreet weet ek nie maar sy pappa was dadelik naderby met sy reddende hande en vertroosting. Onwillekeurig …

Reghelp-Pappa Read More »

Geniet jou Woord!

Bybel-lees … ‘n petalje van sy eie. Vir baie jare het ek glad nie Bybel gelees op my eie nie. Ek was een van daai na wie die predikant of pastoor verwys het as hy op ‘n Sondag gesê het … hulle Bybels gaar stof op gedurende die week. Ter verdediging en so effe tong-in-die-kies …

Geniet jou Woord! Read More »

God eerste

In ‘n wêreld waar soveel dinge konstant vir ons aandag kompeteer kan dit nogals uitdagend wees om God heel eerste te hou. Ons fokus word so dikwels weggewink, of is dit net ek? 🙂 Vandag wil ek my en jou kom herinner. Ons gaan en kan net nooit verloor as ons God in daardie heelboonste …

God eerste Read More »