Knus-kuiertjie

Stil en saggies Klop U aan my hart U wag alreeds vir my Pappa ek is so bly So bly Dat ek rustig en sag In U teenwoordigheid kan wag…

Continue Reading Knus-kuiertjie

Waarlik-wil

Saggies praat U So saggies Partykeer hoor ek U Partykeer glad nie Dis asof U stem My bly ontwyk Hoe werk dit Daddy Kan ons U rerig nie somtyds hoor?…

Continue Reading Waarlik-wil

Yay of nay? :)

Hallooo Anker van Hoop fadamily, Hoop dit gaan goed met julle elkeen! xxx Ek is besig om 'n testimonials page vir www.ankervanhoop.com te create & wil jou graag deelmaak daarvan! As die…

Continue Reading Yay of nay? :)

Prag-God

Die waarde wat elkeen van ons
In God se hart dra
Oe dit is so baie diep
Ek dink nie eers ek besef dit aldag baie lekker nie

(more…)

Continue Reading Prag-God