God-slim
Daddy by U Voel ek veilig So geborge Daddy ek wil net dankie sê
Die halleluja’s in die hemel Is net so mooi Hulle sing oor my Pappa Want Hy is beeldskoon
Halleluja Sal die engele Vir altyd sing God bly groot!
Groot Groot Groot is my God Ek kan dit skaars glo
Ewige God Dit is U Naam Mooier as die mooiste mooi Die Ewige Ek Is
Halleluja Amen Sal my hart bly sing Halleluja Amen God is groot en dit sal altyd so wees
Grote God U liefde is so standvastig En getrou Pappa ek wil net dankie sê
Soetste Naam Wat op my lippe lê Jesus Christus Die Naam van my Heer en Vriend
Genade-groot Het my kom haal Nooit wou dit moed opgee Of sê ek-probeer-nie-weer
Loof die Here Glorie aan Hom alleen Die Een wat op die Ewige Troon sit Nou en veraltyd
Weet julle wie is die Een Vir wie my hart bly sing Loflied na loflied na loflied Hy is die Enigste Een