Veiligste plek

In U arms
Wil ek altyd bly
Daar is geen
Veiliger plek vir my

U is my Hoop
My Sterk Anker
My Rots
Wat nooit nie kan vergaan
 
My hart gee ek vir U
U kan hom maar kry
My hele lewe gee ek oor aan U
In my kan U vir altyd kom bly
 
My Hoop
My Anker
My Rots
Ek weet U leef in my.

Leave a comment