Jesus se juk

My alles gee ek vir U
Dit loop oor
Hoe kan ek terughou
As ek weet U vra alles Heer

Ek gee alles
In U Naam alleen
U is te vertrou o Heer
Met my alles Heer

Alles sal uitwerk soos dit moet
Ek glo
Ek hou vas
Vader net U wil

Ek kan hierdie boot nie bo hou nie
Jesus ek gee alles vir U
Alles
Die las wat hom wil swaar maak op my skouers

Ek gee dit oor aan U
Ek kan nie Heer
Ek kan nie Heer
Maar U kan

U sê U las is lig
U sê U juk is sag
Jesus sit dit asseblief op my skouers neer
Vir U eer

Amen.

This Post Has 0 Comments

  1. Babsie

    Amen
    Sent via my BlackBerry from Vodacom – let your email find you!

  2. Chantal Botha

    Amen

Leave a comment