Vul my

Vul my hart Here Jesus
Vul dit met U
Wie U is
Laat dit lewe in my

Ek smag na U
Ek wag op U
O Heer U is my God
Ek roep U aan

Wanneer ek roep
Dan antwoord U
U neem my by die hand
U lei my daar

Na ‘n plek
Waar oorvloed lewe
Na ‘n plek
Waar U is

Ek verlang na U
Na meer en meer
O Heer vul my hart
En maak dit als net U.

Leave a comment