Nuwejaars-boodskappie

Liewe vriende,

Dit is so lekker om julle in 2016 te verwelkom! Mag ons in hierdie jaar saam nog nader aan die Here se pragtige mooi hart groei. Ek bless julle met die beste. Mag vrede en hoop elke dag deel van julle lewens wees & mag elke storm ons net nog dieper anker in Vader se perfekte liefde en trou.

Ek sien uit na die awesomeness wat op ons wag! Kom ons grawe diep! Kom ons wees LiG!

Letitia ♥

This Post Has 0 Comments

  1. Spokie sny spoor

    Stem saam jou Letitia, ons moet ons liggies hoog dra. Geseënde 2016 vir jou ook!

Leave a comment