Die Bougenote

Abba, ek en julle … ons maak ‘n wonderlike span!

Dankie vir elke bougenoot wat my ondersteun in hierdie werk saam met God.

Julle is nodig en julle maak ‘n verskil … weet dit asseblief.

Bank besonderhede:
Rekening Naam: Anker van Hoop
Bank: Capitec
Rekening Nommer: 1507489631
Takkode: 470010

Julle kan ook hierdie vinnige en maklike betalingsbladsy van Yoco gebruik, veral as julle oorsee woon.

Abba seën julle!

ANKER VAN HOOP | INTIMITEIT MET GOD

Hallo daar! 👋

Wil jy graag 'n gids met 10 sleutels wat jou gaan help om te blom in verhouding met God ontvang? Sluit dan vandag aan by ons E-pos Lys. Ons beloof e-posse wat jou inspireer en toerus!

Ons stuur nie rommelpos nie! Jy kan
enige tyd jou subskripsie kanselleer.