Ook ek en jy
Dis Jesus Christus Wat my hart Die mooiste lewenslied laat sing Waar is daar ooit iemand soos U
Dis Jesus Christus Wat my hart Die mooiste lewenslied laat sing Waar is daar ooit iemand soos U
Kom gee My jou hart Dit is wat die Koning van alle konings bly vra Hoor julle My hart Wanneer gaan julle sê ja
Geloof, Hoop, Liefde Dit is wat ons ANKER bly Om elke dag ‘n bietjie meer Aan die Koning van die konings oor te gee
Glorie aan U Naam alleen Amen Dit wil ek altyd sing U is goed Abba En sooo wonderlik
Ek bring U my hart Koning Jesus En Ek vra U Om nog meer van U waarheid Daarop te skryf
Alles maar alles Vir U Amen Ons loof en prys U Heilige Naam Daar is niemand soos U
Sy lewe het Hy neergelê Sodat ek Hom weer kon vind Hoe wonderlik om te weet Hy het dit gedoen vir my
U is die Een wat my hart besit U is alles wat mooi is vir my Dankie Abba Vader, Koning Jesus Dat my hart aan U behoort
My liefste God Ek smag na meer van U Ek smag na U vuur Ek smag om U krag te ondervind
Liefste kinders asseblief Kom loop op My weë Kom lê julle s’n neer Kom vind asseblief Myne
Die wat soek Hulle sal vind Dit is verseker so Dit is geen leuen