Hopie se hoop
Die stukkende stukkies van jou verlede het toe wrintie waar soveel hoop wat in hulle begrawe lê… Lees hier!
Die stukkende stukkies van jou verlede het toe wrintie waar soveel hoop wat in hulle begrawe lê… Lees hier!
Hoekom moet ons vergeef? Beteken dit God gee nie om oor ons pyn? Meer duidelikheid hieroor wanneer jy die link volg!
Vergewe gou Is wat Daddy vra Daar’s te veel kere Wat julle kwaad bly Kinders asseblief Kan Pappa vra Moet dit nie meer doen Dis glad nie goed vir jou Ja liefste kinders Sê Pappa-God Kwaad-bly het nog nooit iemand gehelp Om My liewer te kry Ja liefste kinders Kan Pappa vra Asseblief vergewe gou …
Soos gebreekte glas by ‘n mens se voete op die vloer bly lê, so lyk baie mense se toekomsdrome vir hulle … geen hoop, moedeloos, op die randjie van opgee … boetie, sussie is dit jy? Lees hier … x
Kinders Kinders van My hart Sal julle asseblief nader kom My nog beter kom leer ken
Ek is die Lam Geslag vir die sonde van die wêreld Dit is wat ons Pappa in die hemel Se Seun sê
U is sag U sit by my Om U so naby te hê Dit bly vir my so mooi
Hoe dikwels mis ons Pappa se vrede Als omdat ons nie In Sy stille teenwoordigheid wil kom stilsit
Dikwels Sê Pappa-God Wat My hart seer is Oor goeters wat op aarde gebeur
My hart is sag My hart is genadig Is daar mense daarbuite Wat My glo?