Blinde oë

Waarlik-wil

Saggies praat U So saggies Partykeer hoor ek U Partykeer glad nie Dis asof U stem My bly ontwyk Hoe werk dit Daddy Kan ons U rerig nie somtyds hoor? Daar’s soveel vrede Pappa Soveel vrede in U te vind Selfs al hoor ek U nie altyd Kan ek so gereeld U vrede om my …

Waarlik-wil Read More »