Byt vas

Spierbou sake

Geloof sê Daddy Is al wat nodig is Om die onmoontlike In jou lewe te laat gebeur Solank as wat julle glo Sê Daddy Solank kinders van God Kan Ek dit doen Oor en oor Sê Daddy-God Sê Ek dit in My Woord Glo kind, glo soos ‘n kind Dit gebeur partykeer Sê Daddy Dat …

Spierbou sake Read More »

Oorwinnaarskroon

My hartsgeheimpies Is veilig by U Pappa ek wil dankie sê Dat ek U daarmee kan vertrou Pappa Daar’s te veel mense wat wonder Wonder of U goed is Of waarlik-mooi Pappa se kinders Die van julle wat wil hoor Ek gee so baie om Dit beteken soveel vir My Ek wonder sê Pappa Partykeer …

Oorwinnaarskroon Read More »