Gedagte vir die dag
Liewe lesers, ‘n Nuttige stukkie toerusting om elke dag mee aan te pak! 👷♀️🛠👷♂️ Verhouding-bou met God gaan gepaard met Karakter-bou. Jy weet daai proses van ons-wat-meer-soos-Jesus-word. Dis ‘n groot eina vir die vlees en iets waarmee ons nie te graag geneë neem. Baie kere veroorsaak dit groot skaamkry in ons harte wanneer ons gekonfronteer …