Liefde so groot

Waarlik-wil

Saggies praat U So saggies Partykeer hoor ek U Partykeer glad nie Dis asof U stem My bly ontwyk Hoe werk dit Daddy Kan ons U rerig nie somtyds hoor? Daar’s soveel vrede Pappa Soveel vrede in U te vind Selfs al hoor ek U nie altyd Kan ek so gereeld U vrede om my …

Waarlik-wil Read More »

Yay of nay? :)

Hallooo Anker van Hoop fadamily, Hoop dit gaan goed met julle elkeen! xxx Ek is besig om ‘n testimonials page vir www.ankervanhoop.com te create & wil jou graag deelmaak daarvan! As die blog jou hart al gebless het of vir jou ietsie spesiaal beteken skryf asb ‘n boodskappie vir ons. Strome seën! Letitia