Meer as mossies
Bring My jou hart Liefste kind Ek sien die swaar Ek wil dit so graag vir jou beter maak
Bring My jou hart Liefste kind Ek sien die swaar Ek wil dit so graag vir jou beter maak
Hou op terugkyk Liefste kinders Asseblief moet dit nie meer doen Begin kyk na dit wat voorlê Ja liefste kinders Sê Pappa-God Dit gebeur te gereeld Dat julle vassit in wat in die verlede lê Julle moet ophou terug verlang Kinders Julle moet ophou dink Dit was die beste van my lewe gewees Daddy se …
Liefste kinders Sê Daddy-God Ek wil julle nader nooi Kom klim asseblief in My hart
Moenie terughou Wanneer dit by My kom nie Kinders Ek vra gereeld Want Ek wil soveel meer vir julle gee
Kan ons oorbegin Liefste kind asseblief Pa vra mooi Dis iets wat Ek so graag wil hê
Die waarde wat elkeen van My kinders In My oë dra Kinders dis so groot Ek wens julle kon sien
Hoekom moet ons vergeef? Beteken dit God gee nie om oor ons pyn? Meer duidelikheid hieroor wanneer jy die link volg!
Hoekom kinders Vra Daddy-God Gee julle altyd so gou op op My Dit hoort nie so
Vergewe gou Is wat Daddy vra Daar’s te veel kere Wat julle kwaad bly Kinders asseblief Kan Pappa vra Moet dit nie meer doen Dis glad nie goed vir jou Ja liefste kinders Sê Pappa-God Kwaad-bly het nog nooit iemand gehelp Om My liewer te kry Ja liefste kinders Kan Pappa vra Asseblief vergewe gou …
Lang jare Vriend en vriendin Was ek ook verlore Toe bring Jesus my in