Stukkies van My
Vergeet My nie sê die Heer Vergeet My nie So baie van My kinders Hulle vergeet My iewers tussen-in
Vergeet My nie sê die Heer Vergeet My nie So baie van My kinders Hulle vergeet My iewers tussen-in
Die seer in hierdie wêreld Dit ruk my hart sê die Heer Die goed wat mense toelaat Dit breek My hart deur en deur
Julle gee nie om op wie julle trap Of wie seerkry in die proses nie Al wat saak maak is ek sal bo uitkom Basta met die res!
Daar is ‘n beter manier Om dinge uit te sorteer Woorde gemaak van pyle Hoe tref hulle die hart
Die baklei so sonder stop Dit maak my moeg Dis iets wat ek rerig Net nie kan verstaan
Ons hou ons besig met soveel dinge So baie Ewigheidswaarde? Dit is min
Hoor die hart Hoor die gesuis Die stem van die Vader Hy roep