Ware glo
Liewe kinders Luister na die woorde van My hart Ek gee om En wil jou lei na ‘n plek waar vrede rus
Liewe kinders Luister na die woorde van My hart Ek gee om En wil jou lei na ‘n plek waar vrede rus
Vader-God laat U lig skyn Laat dit alle duisternis in my verdryf Laat dit verdwyn alles wat nie van U is nie Die vrees ook o Heer
In die skadu van U vleuels Daar wil ek vir altyd bly By die hart van my Vader Daar waar ek U hoor
Ek wonder Soms wonder ek te veel Daar is so baie dinge waaroor ek my bekommer Diep binne weet ek dit is nie van U
U het my kom haal! My hart is so bly Ek wil gil Ek wil juig
Die woorde van God Hulle is suiwer goud sowaar Ek hoop so My kinders Wil meer luister wanneer Ek praat
Suiwer my hart Here Jesus Maak dit skoon Vat weg Alles wat nie daarbinne hoort
Ek is by jou Liewe kind Hoor jy as Ek vra Asseblief vertrou My hand
Ek nooi U in In my hart En in my lewe O Here word my hoop
Ek sien die diep seer Sê die Here En Ek gee om Baie
Daar is Hoop Hoor die lied ‘n Lied aan die nasies Hy is hier!