My Rots
Die geritsel van U hart Die fluister van U stem U wat leef in my Dit beteken die wêreld vir my
Die geritsel van U hart Die fluister van U stem U wat leef in my Dit beteken die wêreld vir my
Daar is altyd hoop Vir solank as wat U bestaan Ek sal bly glo U ken my naam
Vul my hart Here Jesus Vul dit met U Wie U is Laat dit lewe in my
U is ons Lig U is ons Hoop Ons roep U aan Ons soek na U
Uit my hart Wil ek sing Uit my hart Wil ek prys
Die hart van my Koning Is so, so mooi! Die Lam Geslag vir my sonde