‘n Struikelblok oppad na Stiltetyd

Hierdie blog is ook op https://voelgoed.co.za/blogs/ gepubliseer. Soos ek terugkyk op my pad saam met die Here onthou ek hoeveel kere ek ongemaklik was om vir God te gaan kuier…

Continue Reading ‘n Struikelblok oppad na Stiltetyd

Skaamte se dood

Die groot voorreg Wat ek het Om als met Pappa te deel Die goed maar ook die sleg Liefste wêreld Besef julle die wonder Die wonder om na Pappa te…

Continue Reading Skaamte se dood

Waarlik-wil

Saggies praat U So saggies Partykeer hoor ek U Partykeer glad nie Dis asof U stem My bly ontwyk Hoe werk dit Daddy Kan ons U rerig nie somtyds hoor?…

Continue Reading Waarlik-wil