Hoop vir jou dag! 🍁

Partykeer as die lewensstorms woed en ons kry net nie gewen in hierdie aardse stryd wat mens DIE LEWE noem nie is dit menslik, so menslik om te begin twyfel…

Continue Reading Hoop vir jou dag! 🍁

Swaar word soet

Dis so swaar Om aardse laste te dra Dis dikwels so moeilik Net om kop bo water te hou Tog hoor ek so so gereeld Die woorde van ons Abba-Vader…

Continue Reading Swaar word soet