Swaar word soet

Dis so swaar Om aardse laste te dra Dis dikwels so moeilik Net om kop bo water te hou Tog hoor ek so so gereeld Die woorde van ons Abba-Vader…

Continue Reading Swaar word soet

Oorwinnaarskroon

My hartsgeheimpies Is veilig by U Pappa ek wil dankie sê Dat ek U daarmee kan vertrou Pappa Daar's te veel mense wat wonder Wonder of U goed is Of…

Continue Reading Oorwinnaarskroon