Ons krag & verfris stasie

Boetie en sussie, Gaan vul jy elke dag op wat die wêreld daagliks tap? Hoor wat sê die Woord van ons Pappa-God ... Maar die wat op die Here wag,…

Continue Reading Ons krag & verfris stasie

Geloofshuisie

U raak my hart op wyses aan
Wat so ondeurgrondelik diep tref
Ek het nie woorde om my liefde
Aanbidding en bewondering vir U ten volle te verwoord
(more…)

Continue Reading Geloofshuisie