Die wonder van als-deel

Die vreugde van Als-met-U-deel Dit bly vir my so mooi Ek's baie dankbaar daarvoor Dankie Abba-Vader Dat ek nooit skaam-hoef-te-kry Dankie dat dit ware vryheid is Om U in al…

Continue Reading Die wonder van als-deel

Skaamte se dood

Die groot voorreg Wat ek het Om als met Pappa te deel Die goed maar ook die sleg Liefste wêreld Besef julle die wonder Die wonder om na Pappa te…

Continue Reading Skaamte se dood

Selfhaat help niks

Vergewe jouself gou Dit is wat Ek vra Aan al My kinders wat op aarde woon En so sukkel daarmee Julle bly kwaad Sê Abba Oor en oor Weer en…

Continue Reading Selfhaat help niks

Jy’s meer as jou foute

Vergifnis teenoor self
Jong dis ‘n moeilike ding
Dis iets wat ek nie aldag
Self regkry

Oe want ons is vinnig
En dis so maklik
Om vir ander te preek
Maar wat daarvan as jy self daarmee sukkel

Oe ja want ook ek val gereeld
Ook ek het tye waar ek vir myself sê
Rerig?
Hoe kon jy?

Kinders van Abba-God
Ek ken daai gevoel
Ek was al ‘n paar keer daar
Ek dog ek moet dit dalk net vir julle sê

Want kyk sê Daddy-God se kind
Dis so maklik
Dis so maklik om vir ander te sê
As dit darem lyk asof jy self alles regkry

Ek wens ons wou besef
Sê Daddy-God se kind
Dat liefde teenoor self
Eintlik ‘n wonderlike ding is

Ja-nee liefste kind van Abba-God
Boetie, sussie
Weet dit gerus
Daddy wil hê jy moet jouself kan vergeef

Ja daar kom tye in ‘n kind van die Here se lewe
Dat jy gaan moet erken
Ek het ‘n fout gemaak
Ek is nie al een wat perfek is

Oe kinders
Sê Daddy-God
Dis eintlik ‘n pragtige plek
‘n Plek waar jy kan erken ek mag maar foute maak

Oe kinders
Sê Daddy-God
Daar’s te veel van julle My kinders
Wat dink julle moet foutloos deur die lewe gaan

Besef julle die enorme druk
Sê Daddy-God
Wat julle
Op julle eie twee skouers plaas?

(more…)

Continue Reading Jy’s meer as jou foute

Die ware Jakob

Soveel vreugde in my hart Alles omdat U daarbinne woon Pappa ek het gedog ek het U lief Maar dit raak meer Ek weet ek het U gevra Om meer…

Continue Reading Die ware Jakob

Knus-kuiertjie

Stil en saggies Klop U aan my hart U wag alreeds vir my Pappa ek is so bly So bly Dat ek rustig en sag In U teenwoordigheid kan wag…

Continue Reading Knus-kuiertjie

Waarlik-wil

Saggies praat U So saggies Partykeer hoor ek U Partykeer glad nie Dis asof U stem My bly ontwyk Hoe werk dit Daddy Kan ons U rerig nie somtyds hoor?…

Continue Reading Waarlik-wil