Die lewe deur Jesus se oë

U is liefde so mooi En my hart is so dankbaar daarvoor Niks-niks Abba-God Niks is daar wat U nie kan doen Dit bly vir my so mooi Abba So…

Continue Reading Die lewe deur Jesus se oë

Prag-God

Die waarde wat elkeen van ons
In God se hart dra
Oe dit is so baie diep
Ek dink nie eers ek besef dit aldag baie lekker nie

(more…)

Continue Reading Prag-God

Oudag drome

Hou op terugkyk Liefste kinders Asseblief moet dit nie meer doen Begin kyk na dit wat voorlê Ja liefste kinders Sê Pappa-God Dit gebeur te gereeld Dat julle vassit in…

Continue Reading Oudag drome