‘n Struikelblok oppad na Stiltetyd

Hierdie blog is ook op https://voelgoed.co.za/blogs/ gepubliseer. Soos ek terugkyk op my pad saam met die Here onthou ek hoeveel kere ek ongemaklik was om vir God te gaan kuier…

Continue Reading ‘n Struikelblok oppad na Stiltetyd

Mooi leë woordjies

Daddy-God se hart is sag So so sag Ek wonder of jy dit weet Het jy dit al gevind? Boetie, sussie My hart smelt Smelt As ek in God se…

Continue Reading Mooi leë woordjies

Lewende konneksie

Die begin en einde van alles Jesus is Sy Naam Ken jy Hom liewe vriend Oe Hy is so mooi Wonderskoon is nie die woord Oe nee Vêr by dit…

Continue Reading Lewende konneksie

Die wonder van als-deel

Die vreugde van Als-met-U-deel Dit bly vir my so mooi Ek's baie dankbaar daarvoor Dankie Abba-Vader Dat ek nooit skaam-hoef-te-kry Dankie dat dit ware vryheid is Om U in al…

Continue Reading Die wonder van als-deel

Knus-kuiertjie

Stil en saggies Klop U aan my hart U wag alreeds vir my Pappa ek is so bly So bly Dat ek rustig en sag In U teenwoordigheid kan wag…

Continue Reading Knus-kuiertjie