Reghelp-Pappa

'n Ruk terug hoor ek hoe my boetie vir sy seuntjie sê: “Dis omdat jy speel waar jy nie moet speel nie.” Oomblikke vantevore het kleinding kliphard begin skree, daai…

Continue Reading Reghelp-Pappa

Blye versekering

Aan die begin van my verhouding-bou met God het ek regtig gewonder of Hy my sien, of Hy omgee dat ek elke dag tyd uitkerf om saam met Hom te…

Continue Reading Blye versekering