LIA : Adopt an ouma or oupa


Dit was vir Liefde in Aksie ‘n groot voorreg en lekker om in November 2017 vir Adopt-an-Ouma-or-Oupa te kon ondersteun met hulle Kerspakkie-inisiatief. Hulle het gepoog om vir elke ouma en oupa by Herfsland ‘n geskenkpakkie te gee by hulle Kerspartytjie. Met die hulp van ons donateurs kon ons twee pakkies skenk!

‘n Mens se hart word voorwaar so lekker warm as jy die geskenk van liefde kan uitdeel! <3

Adopt an Ouma or Oupa se Facebook bladsy

Herfsland se webwerf

ANKER VAN HOOP | INTIMITEIT MET GOD

Hallo daar! 👋

Wil jy graag 'n gids met 10 sleutels wat jou gaan help om te blom in verhouding met God ontvang? Sluit dan vandag aan by ons E-pos Lys. Ons beloof e-posse wat jou inspireer en toerus!

Ons stuur nie rommelpos nie! Jy kan
enige tyd jou subskripsie kanselleer.

VOLG ONS VIR MEER

INSPIRERENDE BLOGS EN GROEI SAAM MET GOD

Ons stuur nie rommelpos nie, jy kan jou subskripsie enige tyd kanselleer.