Kleur Jou Wêreld
Liefde in Aksie … Waar liefde meer raak as net ‘n mooi woord. Om ‘n verskil te maak … net soos jy is, met wat jy het, waar jy kan. Kortom … om hierdie wêreld ‘n (baie) beter plek te maak. Ons as kinders van God is geroep om die Lig van Christus te skyn, om hoop te bring waar hopeloosheid heers, om gesond te maak met wat ons sê en doen. Ons is nie geroep om blote aanskouers te wees van alles wat verkeerd is en dan net te laat hoor … “O toggie, die wêreld vergaan” nie. Pappa-God wil hê ons moet hier en nou saam met Hom ‘n verskil maak. Sal jy die Here vra: Waar en hoe kan ek U hande en voete wees? Dis al wat ek jou wil vra met hierdie vragie. Kom ons gee om oor die seer in hierdie lewe, kom ons ondersteun en help mense om weer te glimlag omdat hulle sien daar is nog goed in die lewe, daar is iemand wat omgee.
Ek laat julle met die kragtige lirieke van die volgende liedjie:
“Do Something”
I woke up this morning
Saw a world full of trouble now
Thought, how’d we ever get so far down
How’s it ever gonna turn around
So I turned my eyes to Heaven
I thought, “God, why don’t You do something?”
Well, I just couldn’t bear the thought of
People living in poverty
Children sold into slavery
The thought disgusted me
So, I shook my fist at Heaven
Said, “God, why don’t You do something?”
He said, “I did, I created you”
If not us, then who
If not me and you
Right now, it’s time for us to do something
If not now, then when
Will we see an end
To all this pain
It’s not enough to do nothing
It’s time for us to do something
I’m so tired of talking
About how we are God’s hands and feet
But it’s easier to say than to be
Live like angels of apathy who tell ourselves
It’s alright, “somebody else will do something”
Well, I don’t know about you
But I’m sick and tired of life with no desire
I don’t want a flame, I want a fire
I wanna be the one who stands up and says,
“I’m gonna do something”
Chorus
We are the salt of the earth
We are a city on a hill (shine shine, shine shine)
But we’re never gonna change the world
By standing still
No we won’t stand still
No we won’t stand still
No we won’t stand still
Chorus
(Matthew West)
So baie pragtige dinge wil ons Hemelse Pappa in en deur ons doen. Sal ons ja sê? Met genade van Bo doen ek. Lig kan ons wees want die Lig self woon in ons. Amen.
10% van alle inkomste by die bediening gaan aan waardige sake soos die hieronder. Dankie dat julle saam met my die wêreld sigbaar, prakties en eenvoudig inkleur met God se liefde en omgee. Ek sien uit na al die verfhale wat ons nog in die toekoms gaan maak!
Projekte
Rescue1
Royal Family Kids Kamp 2019
Louis Botha
Villa LeThemba
Royal Family Kids Kamp 2018
Micah7
Adopt an Ouma or Oupa
Casa Caritas
El-Shammah Home
Visie Bord
Droom saam met ons oor die verskil wat ons nog saam met Jesus hier op aarde kan maak!