Casa Caritas, ‘n huis wat verstandelike en liggaamlike gebreklikes versorg, is een van die organisasies wat Liefde in Aksie ondersteun.
Tot op hede kon ons danksy donateurs wat hierdie bediening ondersteun al ‘n bedrag van R4 045.00 aan hulle skenk.
Saam met Jesus kan ons hierdie wêreld met hoop kleur.
Dankie dat jy omgee!
Vind hier meer uit oor die wonderlike werk wat hulle doen: