Dankie

U is ons Hoop
U is ons Anker liewe Heer
En ons sê
Baie dankie daarvoor

Hoe sal ons hierdie lewe
Ooit sonder U kan aanpak?
Daar is net geen manier
Ek kan hierdie pad nie sonder U loop

Dis U ‘o Vader
Wat hierdie wêreld die moeite werd maak
Dis omdat U elke dag my hand vashou
Dis omdat ek weet ek gaan vir altyd saam met U wees

Dankie vir die kosbare belofte Vader-God
Dankie
Dit sit ‘n huppel in my stap
Laat my sing van vreugde so oneindig bly

Dankie vir wat U vir ons kom doen het
Dat U ons kom red het van die Ewige Dood
Dankie daarvoor
Vader, Jesus U bly vir altyd en altyd ons Enigste, Ware Hoop.

ANKER VAN HOOP | INTIMITEIT MET GOD

Hallo daar! 👋

Wil jy graag 'n gids met 10 sleutels wat jou gaan help om te blom in verhouding met God ontvang? Sluit dan vandag aan by ons E-pos Lys. Ons beloof e-posse wat jou inspireer en toerus!

Ons stuur nie rommelpos nie! Jy kan
enige tyd jou subskripsie kanselleer.

VOLG ONS VIR MEER

INSPIRERENDE BLOGS EN GROEI SAAM MET GOD

Ons stuur nie rommelpos nie, jy kan jou subskripsie enige tyd kanselleer.

Leave a comment