Die Hart Tot Hart Potgooi

Waar ons gaste nooi om hulle stories van God-ontmoet en groei-saam-met-Hom te kom vertel!

Ons trek nou al by Seisoen 2 en alle episodes is op ons Youtube Kanaal INTIEM MET GOD, hier is al die eposides sover.

Soveel wysheid en inspirasie vir julle reise saam met Abba.

Gaan loer gerus in vriende!

ANKER VAN HOOP | INTIMITEIT MET GOD

Hallo daar! 👋

Wil jy graag 'n gids met 10 sleutels wat jou gaan help om te blom in verhouding met God ontvang? Sluit dan vandag aan by ons E-pos Lys. Ons beloof e-posse wat jou inspireer en toerus!

Ons stuur nie rommelpos nie! Jy kan
enige tyd jou subskripsie kanselleer.

VOLG ONS VIR MEER

INSPIRERENDE BLOGS EN GROEI SAAM MET GOD

Ons stuur nie rommelpos nie, jy kan jou subskripsie enige tyd kanselleer.