Home (Version to Edit) 1 #FormatOptions

God se hart is eindelose prag.

Ontdek jy dit elke dag meer?

God se hart is eindelose prag.

Ontdek jy dit elke dag meer?

Wie Ek Is

Intimiteit met God is vir almal wat sal vra vir meer van Hom.

Ek het dit gedoen en so is die blogs Anker van Hoop en King of Kings gebore.

God se hart is vir elkeen van Sy kinders om Hom van naby deur ‘n ware hart konneksie te ken.

Ja ook jy wat nou hier lees!

Abba het my gevra om dit vir julle te sê en om julle te help dit vind.

Wat Ek Doen?

”…om die gelowiges toe te rus vir hulle diens en vir die opbou van die liggaam van Christus…”

Ekwipt Gelowiges

Volg ons Youtube Kanaal. Sluit aan by die Blog se Briewe. Volg ons op Sosiale Media. Word so toegerus.

Versprei Hoop

God se hart is altyd besig om te bemoedig. Om Hom te ken bring hemelse vreugde en vrede.

Praktiese Liefde

Geseën om ‘n seën te wees vir die wat dit nodig het. Jesus se hande en voete, tasbaar.

Testimonials

My Happy Clients!

Vind Meer Uit

Liefde
In
Aksie

10% van alle inkomste word gesaai om Jesus se tasbare omgee te wys.

Word
‘n
Bougenoot

Bou saam met my en God Sy Koninkryk op aarde.

ANKER VAN HOOP | INTIMITEIT MET GOD

Hallo daar! 👋

Wil jy graag 'n gids met 10 sleutels wat jou gaan help om te blom in verhouding met God ontvang? Sluit dan vandag aan by ons E-pos Lys. Ons beloof e-posse wat jou inspireer en toerus!

Ons stuur nie rommelpos nie! Jy kan
enige tyd jou subskripsie kanselleer.

VOLG ONS VIR MEER

INSPIRERENDE BLOGS EN GROEI SAAM MET GOD

Ons stuur nie rommelpos nie, jy kan jou subskripsie enige tyd kanselleer.