Halleluja
Sing my hart
Halleluja
Sing hy baie bly
Etiket: ateis+ongelowige
-
Mnr & Mev. Grootkop
-
Verkeerde Prentjie
Die Koning van hierdie wêreld
Is so baie mooi
In Sy hande het my hart
Die Ware Lewe gevind
Halleluja
Sing my hart
Halleluja
Sing hy baie bly
Die Koning van hierdie wêreld
Is so baie mooi
In Sy hande het my hart
Die Ware Lewe gevind