Vlamme van hoop
Lang jare Vriend en vriendin Was ek ook verlore Toe bring Jesus my in
Lang jare Vriend en vriendin Was ek ook verlore Toe bring Jesus my in
Liefde-maak wat die hemel bly maak … oelala! Seks in die huwelik, intimiteit, speelgoed, wellus, engele-kore en God se truuks vir stout-wees. Lees Daddy se hart hier!
Blinker as die blinkste son Dit is die Koning van my Dit is die Koning van jou Liewe vriend weet jy wie Hy is?
Die slotte in en om my hart Het U kom vervang met U Ewige Hoop Liewe Heer, Abba Vader, Koning van die Heelal Ek loof en prys U Naam daarvoor