Drome wat al lank
In die mensehart lê
Drome wat net nie
Vervulling wil ontvang
Etiket: staan+sterk
-
Mannemoed
-
Die goue jy
As jy partykeer
Moedeloos voel
Wanneer jy voel net slegte nuus
Klop aan jou deur -

Loop op water saam met God
Halleluja, Amen
Dit is wat ons harte wil bly sing
Ons sal aanhou glo
Al wil so baie hê ons moet opgee -
Onwrikbare geloof
My liefste God
Ek smag na meer van U
Ek smag na U vuur
Ek smag om U krag te ondervind -
Diep, donker tye
Ek bring my hart
En ek gee oor
Voor U almag wil ek buig
Want daar is net niemand soos U