God is eindelose prag.

Ontdek jy Hom elke dag meer?

Teken Aan By Ons Brieflys

en ontvang ‘n gratis gids met 10 sleutels
wat jou verhouding met God gaan help blom.

Die pad saam met God is ‘n pragtige reis van liefde, deur elke vallei en heuwel van die lewe ‘n proses van meer een word.

Baie welkom!

Wie Ek Is

Ek is Letitia Pienewald, ‘n ontdekker van God se pragtige hart.

Ware konneksie met Hom is vir almal wat sal vra na meer.

Ek het dit gedoen en so is die blogs Anker van Hoop en King of Kings gebore.

God verlang vir Sy elke kind om Hom van naby te ken.

Abba het my gevra om dit vir julle te sê en om julle te help dit vind.

Ek hoop dat jy saam met ons sal reis!

Wat Ek Doen

“om die gelowiges toe te rus vir hulle diens en vir die opbou van die liggaam van Christus”

Waar Ek Dit Doen

Volg ons Youtube Kanaal. Sluit aan by die Blog se Briewe. Volg ons op Sosiale Media. Word toegerus om in verhouding met God te floreer.

Die Blogs

Dis hoe die bediening begin het. Abba wat vir my belowe het Hy sal vir my gee wat om te skryf. Hy het, terwyl Hy my geleer het wat intimiteit met Hom is.


Van Die Blogs Het Al Verskyn Op Die Blogwerf Van:


Die Youtube Kanaal

Ons nooi gaste om hulle stories te kom vertel vir God se glorie. Ons is tans in Seisoen Twee, alle episodes is hier te vind.


Die Hart Tot Hart Potgooi

Ons nooi gaste om die lesse, wyshede en stories uit hulle paaie met God te kom deel. Ons is tans in Seisoen Twee, alle episodes is op ons Youtube Kanaal.


Liefde In Aksie

Waar ons prakties, eenvoudig en sigbaar die wêreld inkleur met God se omgee. Een van die maniere waarop ons dit doen is om 10% van alle inkomste te saai.


Word ‘n Bougenoot

Bou saam met my en God aan Sy Koninkrykswerk op aarde. Baie dankie vir elkeen wat gee, finansieël en op julle knieë. Sonder julle kan ons nie.

Vind Meer Uit

Groei-Saam-Met-God-Hulpbronne

Liefde
In
Aksie

10% van alle inkomste word gesaai om Jesus se tasbare omgee te wys.

Word
‘n
Bougenoot

Bou saam met my en God Sy Koninkryk op aarde.


Terugvoer Van Lesers

Dankie, ek lees graag weer as jy skryf.

– dr christa

Jou blog herinner my gedurig aan dinge wat ek misgekyk het…. ek waardeer die ander perspektief oneindig baie.

– aspaai

Baie dankie vir hierdie gedig, dit het my werklik gebless.

– chantal

Dis vir my lekker om te sien hoe jou bediening gegroei het. Hou aan met die goeie werk.

– spokie sny spoor

Wow, baie dankie.

– yolanie

Baie mooi dankie.

– babsie

AMAZING liewe Letitia! Dis Vader se hart!

– louise

Pragtig, en so waar!

– spokie sny spoor

Dis vir my lekker om te sien hoe jou bediening gegroei het. Hou aan met die goeie werk.

– spokie sny spoor

Wow, baie dankie.

– yolanie


Dankie dat jy jou lekker kry saam met God deel… Dit is mooi en lekker om te sien dat daar nog mense is wat bereid is om dit te deel.

– thomas

Lorem ipsum dolor sit amet, consectetur adipiscing elit. Curabitur eu mi sit amet nibh sollicitudin tristique. Duis suscipit, erat vitae auctor tincidunt.

– Jay Foster

Lorem ipsum dolor sit amet, consectetur adipiscing elit. Curabitur eu mi sit amet nibh sollicitudin tristique. Duis suscipit, erat vitae auctor tincidunt.

– Jay Foster

Lorem ipsum dolor sit amet, consectetur adipiscing vestibulum. Fringilla nec accumsan eget, facilisis mi justo, luctus pellentesque vitae gravida non diam accumsan posuere, venenatis at mi turpis. Lorem ipsum dolor sit amet, consectetur adipiscing vestibulum

Jason Foster
CEO

Lorem ipsum dolor sit amet, consectetur adipiscing vestibulum. Fringilla nec accumsan eget, facilisis mi justo, luctus pellentesque vitae gravida non diam accumsan posuere, venenatis at mi turpis. Lorem ipsum dolor sit amet, consectetur adipiscing vestibulum

Jason Foster
CEO


10 Jare Van Wandel In Geloof

2013 – 2023

Desember 2012

Ek tree uit in gehoorsaamheid aan Abba. Hy vang en dra my in Sy roeping vir my lewe.

Augustus 2013

‘n Afrikaanse en Engelse blog word gebore. Jare se skryf volg tot Abba sê dit is tyd vir meer.

Mei 2019

God se stuur my met die missie om Sy kinders toe te rus vir intimiteit met Hom.

Skatkis van Hoop, delf diep.

ANKER VAN HOOP | INTIMITEIT MET GOD

Hallo daar! 👋

Wil jy graag 'n gids met 10 sleutels wat jou gaan help om te blom in verhouding met God ontvang? Sluit dan vandag aan by ons E-pos Lys. Ons beloof e-posse wat jou inspireer en toerus!

Ons stuur nie rommelpos nie! Jy kan
enige tyd jou subskripsie kanselleer.

VOLG ONS VIR MEER

INSPIRERENDE BLOGS EN GROEI SAAM MET GOD

Ons stuur nie rommelpos nie, jy kan jou subskripsie enige tyd kanselleer.