Opmerkings t.o.v: Weermag van gelowiges

Deur: Albie & Louise Fourie
Hi Letitia

Hierdie boodskap van jou van vandag, val weer presies in my gees in! Jy het dit net so mooi kom verwoord wat presies in my gees ook lewe. Kan ek dit uitstuur as deel van ons volgende nuusbrief en vir mense na jou verwys? Watter adres kan ek van jou gee, sodat mense jou kan kontak om moontlik ook in te skryf op Anker van Hoop? Ek het vandag net weer beleef toe ek ‘n goeie Christen se sms lees, hoe Vader vir my sê: My volk gaan ten gronde weens ‘n gebrek aan kennis. Hy sê Sy kinders ken Hom nie, vir wie Hy is nie!!!! My hart het eintlik gepyn toe ek Vader se hartklop voel. Hy het ons SO lief, Hy het soveel van Sy kant af gedoen vir ons as mense sodat ons lewe en oorvloed kan hê, maar ons as mense laat toe dat die vyand kom steel, slag en verwoes deur ons verkeerde keuses en gebrek aan kennis en  dan blameer ons vir Vader God ook nog daarvoor? Vandat ons vir die seminaar in RSA begin voorberei het, het Vader soveel van Homself kom openbaar aan ons. Vir ons kom wys oor hoe Hy oor dinge voel! Liewe Letitia, dis dieselfde boodskap wat Hy deur jou gereelde stukkies met ons deel! Dis AMAZING! Joune is net baie mooi verwoord!

BAIE dankie! Baie lief vir jou! Louise en die 2 manne