Kom rus ‘n bietjie
Hallo vriende, Soms maak die wêreld moeg, baie moeg. Al die verantwoordelikhede, al die rond-hardloop, jong dit hou vir ‘n mens so besig dat mens skaars grond vat. As die warrelwind-wiel van die wêreld jou uitgeput en gedreineer laat, is die antwoord God se oase van herlaai … Besoek jy hom gereeld? Beter as die …