Hoe Behou Ons Hoop?

 

Potgooi-Reeks opgeneem in die Lockdown Seisoen

Vyf-Minuut-Geloofslesse uit my pad saam met die Here rondom die tema HOE BEHOU ONS HOOP? Dis God se hart vir ons om te weet, geen Korona-Virus-Krisis of enige ander uitdaging wat die lewe mag meebring kan Hom van Sy ewige troon afstoot nie. Mag jy Sy vrede vind bo elke ander stem wat in moelike seisoene vir jou skree … “Daar is nie meer hoop nie”, “God is nie te vertrou nie” of “Jy gaan dit nie maak nie”. Kind van God, donker tye is gulde geleenthede om dieper verhouding met God te ontdek. Sy liefde en trou op dieper maniere te smaak. Want … HOOP LEEF! Luister Die Potgooi Reeks Hier

ANKER VAN HOOP | INTIMITEIT MET GOD

Hallo daar! 👋

Wil jy graag 'n gids met 10 sleutels wat jou gaan help om te blom in verhouding met God ontvang? Sluit dan vandag aan by ons E-pos Lys. Ons beloof e-posse wat jou inspireer en toerus!

Ons stuur nie rommelpos nie! Jy kan
enige tyd jou subskripsie kanselleer.

VOLG ONS VIR MEER

INSPIRERENDE BLOGS EN GROEI SAAM MET GOD

Ons stuur nie rommelpos nie, jy kan jou subskripsie enige tyd kanselleer.